Call Us Today! +27 82 372 2790 | +27 83 290 2057

|

Recce Inc Logo

Recce Resepte – Vir Kos, die Bos, die Lewe – Hardeband – Versamelaars Uitgawe

,

/

/

Recce Resepte – Vir Kos, die Bos, die Lewe – Hardeband – Versamelaars Uitgawe

gallery/wp-content-uploads-2017-10-Recce-resepte-signed-version

Recce Resepte – Vir Kos, die Bos, die Lewe – Hardeband – Versamelaars Uitgawe

R997.50

73 in stock

Prys insluitend van BTW

Persoonlike Inskripsie deur die Skrywers

Leeukos and aasvoelsop. Hierdie tong in kies boek is ernstig humoristies.   Die kolleksie is saamgestel deur die soldate en vertel die soldaat verhaal saggies en met tong in kies.

Add to cart

SKU: 034

Categories: Books, Collectables

Description

As die Recces die dag in die bos in stap, slaan die luislange, die aasvoëls en selfs die leeus op die vlug. Wat jy kan vang, kan jy eet, sê dié manne.

Recce-resepte vir kos, die bos, die lewe is vol tong-in-die-kies resepte en stories oor die Recces se ervarings gedurende die Grensoorlogjare en tot 1997. Die boek plaas jou in die skoene van hierdie legendariese en geheimsinnige Spesiale Magte- operateurs.

Ontdek wat dit verg om vir weke aaneen uit ’n rugsak te leef, hoe om te oorleef op dit wat die natuur verskaf en selfs hoe om ’n leeu kaalhand van ’n karkas te verjaag. Aasvoëlsop, enigiemand? Of wat van vlieënde vis vir voorgereg met gebraaide luislang vir hoofgereg?

Die stories oor hul waaghalsige operasies gedurende die eerste 25 jaar van die Spesiale Magte vat jou van Durban na Langebaan en deur Phalaborwa na die res van Afrika en selfs Rusland.

Hulle verklap boonop hul unieke filosofie – bly in die oomblik, pas aan en doen jou ding! Of staan opsy, want die Recces kom verby!

WAARSKUWING: Hoewel die meeste resepte eetbaar is, moet sommige nooit, ooit herhaal word nie.

Related products

gallery/wp-content-uploads-2015-10-Recce-resepte-1-1-500x604

R350.00

gallery/wp-content-uploads-2017-09-mug-rubber-bottom-500x707

R100.00

gallery/wp-content-uploads-2015-09-coffee-mug-brown-500x707

R150.00

gallery/wp-content-uploads-2018-11-whiskey-glass-500x707

R100.00

logo_footer

Recce Incorporated exists to entrench the Recce legacy and brand globally by providing both quality products and professional services.

It is one of the most powerful and enduring trademarks globally depicting professionalism, effectiveness and achievement defined by quality and durable products and excellent services.

Navigation

Contact Us

12 Baobab Nook, Swartkops Extension 4, Centurion, Gauteng, South Africa.

Callie Roos: +27 82 372 2790
Div Lamprecht: +27 83 290 2057
Email: info@recce.co.za

© Copyright 2012 - 2019 Recce Inc.   |   Website by WaRCoM Business Solutions